Suzuki se Rockin’ Roadshow trek aandag by opwindende Bakkied

Evenementen en terreinen
Terrein gevonden waar gereden mag/kan worden? Vertel het hier! Ook beschrijvingen van-, of verslagen van bezoeken aan- bestaande terreinen of evenementen kun je hier kwijt.
Plaats reactie
Gebruikersavatar
Henri Berends
Berichten: 1236
Lid geworden op: 20 mei 2007 00:32
Kenteken: 85-RB-70
Bouwjaar: 01 feb 1980
Locatie: Doorwerth, Gelderland
Contacteer:

Suzuki se Rockin’ Roadshow trek aandag by opwindende Bakkied

Bericht door Henri Berends » 01 mar 2011 20:46

Van onze vrienden van Suzuki Auto Suid-Afrika

Suzuki’s Rockin’ Roadshow on song at exciting Bakkie Day Festival
Date: 22 Feb 2011 Author Type: Press Release
Author: Suzuki
Source: Suzuki


Suzuki se Rockin’ Roadshow trek aandag by opwindende Bakkiedag-fees

Suzuki Auto Suid-Afrika (SASA) se sogenaamde Rockin’ Roadshow is besig om skares regoor SA by van die land se voorste skoue en feeste te bekoor.

Die interaktiewe en uiters dinamiese Suzuki Rockin’ Roadshow gaan by meer as 30 groot skoue en feeste aandoen. Die volgende geleentheid is by uiters gewilde Engen OFM-Bakkiedag en –Musiekfees op Bothaville.

Vir besoekers aan die Bakkiedag bied die Suzuki Rockin’ Roadshow ’n unieke geleentheid om van Suzuki se reeks passasiermotors en veelterreiners eerstehands te ervaar.

’n Doelontwerpte toetsbaan laat byvoorbeeld toe dat deelnemers die some uiterste vermoëns van Suzuki se veldryvoertuie self kan ervaar. Daarmee saam sorg ’n rits pret-aktiwiteite dat besoekers aan die Rockin’ Roadshow baie meer oor die uitsonderlike kenmerke van Suzuki se passasiermotors te wete kom.

Die Suzuki Rockin’ Roadshow is die jongste innovasie in Suzuki Auto SA se voortgesette pogings om sy voertuie aan verbruikers voor te stel.

“Ons glo dat dit ons verantwoordelikheid is om ons handelsmerk en ons produkte aan die motorpubliek bekend te stel,” sê Francois van Eeden, nasionale bemarkingsbestuurder van Suzuki Auto SA.

“Deur die Suzuki Rockin’ Roadshow by van die land se voorste skoue en feeste te ontplooi, maak ons dit nie net maklik vir besoekers om ons voertuie self te ervaar nie, maar bied ons ook ’n prettige, waardetoegevoegde ervaring.”

Die Suzuki Rockin’ Roadshow was reeds ’n gewilde toevoeging tot die onlangse Beeld-Vakansieskou by Gallagher Estate in Midrand. Alles dui daarop dat die Suzuki-tentoonstelling vanjaar een van die gewildste trekpleisters by skoue en feeste landwyd gaan wees.

Die Engen OFM-Bakkiedag en Musiekfees word Saterdag 26 Februarie op Nampopark naby Bothaville gehou. Voertuie en musiek gaan saam vir pret en skouspel by dié gewilde byeenkoms sorg.

Benewens SA se voorste voertuigfabrikate, wat uiteraard Suzuki Auto SA insluit, sal van die land se bekendste musieksterre ook in aksie wees. Onder hulle tel Nicholis Louw, Nadine, Bianca Le Grange en die Idols-finalis Pieter West.

Kaartjies kos R100 per volwassene, maar toegang vir kinders onder 12 is gratis. Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees.
Wie bewaart, die heeft wat.....

Gebruikersavatar
Offroadrunner
Beheerder
Berichten: 9809
Lid geworden op: 09 mei 2007 21:58
Kenteken: 63-ZB-67
Type: LJ80Q
Bouwjaar: 18 apr 1981
Locatie: 52°09'44.86"N 5°18'38.45"E
Contacteer:

Re: Suzuki se Rockin’ Roadshow trek aandag by opwindende Bak

Bericht door Offroadrunner » 01 mar 2011 21:10

Jammer dat dit so ver weg is, ek sou daar wel 'n blik wil neem.
Net 'n dag te ver ry met die LJ80 :mrgreen:
Groeten / Grüße / Regards, ]-[arold
Afbeelding
WWW.OFFROADRUNNER.NL
LJ80-traveling to: Poland, France, Italy, Norway, Denmark, Germany, Belgium, Luxembourg, Monaco, Andorra

Plaats reactie